Die 22ste herdenking van die kerkwetlike oprigting van ons kongregasie.

 

IMG-20190816-WA0002

Op 15 Augustus 2019 vier ons saam met talle vriende en parogiane die 22ste herdenking van die kerkwetlike oprigting van ons kongregasie met ’n spesiale Dankseggingsmis in ons kapel.  Ons maak ook van dié geleentheid gebruik om die mooi reliekskryn in te seën wat Vr. David vir ons gemaak het om ons versameling van 21 relieke (1ste en 2de klas) te huisves. Ons dank die Here vir 22 genadejare.

IMG-20190816-WA0000
IMG-20190816-WA0006